SHOP

0

Vashou en loslaat

VHLL00348
R220.00
In stock
1
Product Details

Vashou en Loslaat is ń pittige, maklike-lees reisgids vir jou daaglikse pad, sielskos om die alledaagse druk te help hanteer. Al kan dit as dagstukkies gelees word, is dit eintlik bedoel as spieëlkyksessies wat jou by jouself en jou toekomsvisie moet uitbring.

In hierdie boek help Lynette jou om jouself te herontdek, greep op jou vrese en emosies te kry en jou drome weer af te stof. Bekyk saam met haar jou verhoudings met mense en met jouself en toets of jou geloof prakties vir jou werk.

Save this product for later
Share by: