Blog

A story about new chapters, chance and change
A story about new chapters, chance and change Once upon a time (in the early 2000s), in another country that was once called Yugoslavia, there was a young student. She had just started her first

Not everyone has a spring in their step during Spring
Not everyone has a spring in their step during Spring Over the decades that I have been on platforms, pulpits and stages, it has become one of my trademarks to do a small jump. I

Die laaste seisoen wat vir elkeen van ons aanbreek
Die laaste seisoen wat vir elkeen van ons aanbreek Hoe voel jy oor die dood? Hoe voel jy as jy die woord lees in hierdie eerste sin van my? Wil jy dalk sommer ophou lees?

Hoe om te weet ’n nuwe seisoen is op pad
Hoe om te weet ’n nuwe seisoen is op pad “Somer is net ’n gerug uit die noorde, hier by ons is dit winter tot diep in November.” So sê een van my Kaapse vriende

Trugblik op Oktober
Hallo Kyk asseblief gou om jou heen … Wat kan jy sien wat mooi is? Wat kan jy dalk hoor wat mooi is? Of ruik jy dalk iets wat mooi of lekker is? Die estetiese

Volkleur tradisies vir veerkragtigheid tydens verandering
Volkleur tradisies vir veerkragtigheid tydens verandering Waaraan dink jy as jy die woord “tradisie” hoor of lees? Dalk aan volkspele, omies met konsertinas en tannies wat roep “balke toe”? Of dink jy aan ’n hoed

Comfort or constraint … Think about the “why” of traditions
In 1938, W. Somerset Maugham, an English physician and writer, known for his plays, novels and short stories wrote: “Tradition is a guide and not a jailer.” In 1984, Jaroslav Pelikan, an American scholar of

Dig up the past and build for the future
Sometimes, you have to go back to go forward. It sounds counterintuitive, I know. So let’s go to the Bible and see how Isaac’s story illustrates this. Why did Isaac bother with old wells? Isaac

Om van krag tot krag te gaan
Hallo beste Dit was nou ’n heerlike maand propvol vroue en vierings oor die verskil wat vroue maak! Maar kan ek eers iets vir jou vra? Pla dit jou dalk ’n bietjie, dié klem wat

Menslief, ek hou van jou, maar nie van al jou gewoontes nie
In Suid-Afrika mag iemand se nooi dalk in ’n nartjie wees en sy ouma in kaneel, maar in Denemarke beslis nie! Daar is dit die ongetroudes wat met kaneel bestrooi word en ja, dit gebeur

God has a dream for you, but YOU have to fulfil it
Every person comes into this world for a reason. Before you were born God had already planned for you to be here. He dreamed of who you would be and what your purpose in His

Die mite van die onsigbare vrou
Min dinge in die lewe is so lekker as om ouer te word! Ja, ja, daar is brille en pille, maar soveel minder grille. Hiermee bedoel ek dat daar gesondheidsuitdagings is soos wat die lyf