SHOP

0

Tiener Survival Kit E-Boek

SKUTSK0024
R120.00
In stock
1
Product Details

As kind van God, het ons die voorreg, om deel te wees van iets soveel groter as n t onsself en dit wat ons elke dag baasraak. Een van die grootste en belangrikste lesse wat ek al in my lewe moes leer, is dat die lewe nie net om myself draai nie, maar dat ek daagliks in ‘n verhouding staan met die mense om my. En wat dit beteken om werklik as die sout van die aarde gesien te word. Dit is juis waar ons waarde lé, in wie God sê jy is. Jy is ’n geliefde seun en dogter. Niemand kan dit verander nie.

Teleurstellings is deel van die verloop van die lewe. Dinge werk nie noodwendig altyd uit soos ons ditbeplan het nie. Een ding waaroor ek egter kan getuig, is dat God se tydsberekenig altyd perfek is! Hy maak die regte deure op die regte tyd oop.

Save this product for later
Share by: