SHOP

0

Pret met Persoonlikhede - Watter kleur pas by jou?

BPMP01
R220.00
In stock
1
Product Details

Weet jy wie jou kind is en waarom hy of sy op ‘n bepaalde manier optree? Wonder jy soms of hulle so gebore is en of hulle dalk nog sal verander? Wens jy soms die babbelbekkie wil net stilbly? Bid jy van tyd tot tyd vir groot genade eerder as krag? Dryf al die vrae jou soms teen die mure uit? Veroorsaak die stadige tempo en rustigheid dat jou bloed onwillekeurig oor jou brein stoot? Hierdie boek is ‘n uitstekende hulpmiddel om jou te help verstaan dat elke kind ‘n unieke temperament het wat in ‘n eie, unieke persoonlikheid uitgeleef word.

Save this product for later
Share by: