SHOP

0

Pêrels In Jou Sak

BCDBB003
R190.00
In stock
1
Product Details

Is jy op soek na ‘n bietjie raad, insig en inspirasie, maar jy het nie tyd om ‘n hele boek deur te werk nie? Dan is hierdie boek jou antwoord! Lynette Beer deel haar blogs en wyshede wat sy oor die jare versamel het op haar tipiese pittige styl. Jy hoef nie die hele boek op eenslag te lees nie. ‘n Bladsy op ‘n slag is al wat nodig is. Die ou spreekwoord sê: bietjie, bietjie maak baie. In die bladsye van die boek kan jy so happie vir happie en met slegs ‘n bietjie van jou tyd op ‘n slag, sommer baie leer.


Save this product for later
Share by: