SHOP

0

Ouerskap met die vier temperamente met emosionele intelligensie - E Boek

00006
R180.00
In stock
1
Product Details

ONS vra onsself gereeld die vraag: “Wie is ek?”. Hierdie vraag kan baie

oorweldigende en verwarrende antwoorde h. en word gereeld gevolg

deur nog ’n vraag: “Hoe kan ek myself liefh.?”. ’n Vinnige Google soektog

van hierdie vraag sal vir jou meer as 500 000 resultate gee!

Voordat ek die Vierkleurtemperamentmodel ontdek en begin toepas het,

het hierdie vrae my oorweldig. Ek het besef dat dit makliker is om lief te

word vir jouself as jy meer weet oor jou unieke sterk- en swakpunte.

Die Vierkleurtemperamentmodel help ouers om hulle natuurlike

ouerskapstyl te bepaal. Dit help hulle ook om hulle kinders te leer hoe

waardevol hulle uniekheid is, hoe mooi hulle sterkpunte is en hoe

belangrik hulle karakter is.

Die Vierkleurtemperamentmodel wys ouers wie hulle is en wie hulle

kinders hulle nodig het om te wees. Wanneer hierdie model met

emosionele intelligensie benader word, kan dit ouers en kinders help om

die beste weergawes van hulleself te word.

Save this product for later
Share by: