SHOP

0

Matrix Gefix E-Boek

00002
R108.00
In stock
1
Product Details

Mense se persoonlikheid kan deur kleure voorgestel word. Elke kleur het spesifieke eienskappe wat belangrik is om te verstaan. Dit sal jou nie net groter begrip vir ander gee nie, maar ook julle kommunikasie verbeter.

As jy weet hoe om die beste in iemand uit te bring, sal die resultate jou verstom. As jy weet watter kleur JY is, kan jy vir ander sê wat jou voorkeure en afkeure en jou sterk en uitdagende punte is, sodat hulle die beste in JOU na vore kan laat kom.

Die Grieke van die ou tyd het geweet dat die basis van alle wysheid is: Ken jouself! Jy moet weet waartoe jy in staat is en wat jou doel op aarde is. As jy weet, sal jy nie net jou temperament ontdek nie, jy sal ook verstaan hoe hierdie uitdagende punte deur die krag van die Gees oorwin kan word! Deur te fokus op jou natuurlike sterk punte - kan 'n nuwe lewe vir jou oopgaan!

Hierdie e-boek is gebaseer op Lynette Beer se Vierkleurige Temperament Model © en aangepas spesiaal vir Matrieks deur Hui-Mari Meyer, Isabel van Zyl & Chanel Peens van WIRED - Flip the Switch


Save this product for later
Share by: