SHOP

0

Lewe in Volkleur - E-Pakket

00005
R132.00
In stock
1
Product Details

DIT IS WAT JY KRY...

DIE LEWE IN VOLKLEUR - E-BOEK

As jy die boek klaar gelees het, sal jy kan sê jy KEN jouself. Jy sal verstaan hoe jou temperament werk en hoe dié van ander mense by joune aanhaak ... of daarmee bots.

BONUS #1 – TEMPERAMENT-TOETS

Ingesluit is ’n 15 minuut-toets wat jou oë oopmaak vir die vier basiese temperamente en die een wat by jou oorheersend is. Dit sal jou ook inspireer om meer te maak van jou sterk punte en minder vas te val in die swakkeres.

BONUS #2 – 60 MINUUT-VIDEO

Die DVD in MP4-formaat bevat Lynette se 12 geheime rakende persoonlikheidstipes. Deur hierdie kennis toe te pas, sal jy makliker kommunikeer, konflik ontlont en hartskonneksies aanknoop.

Save this product for later
Share by: