SHOP

0

Jy Kan As Jy Wil E-Boek

JKAJW23964
R180.00
In stock
1
Product Details

Ons is almal gebore vir uitnemendheid en sukses. Ons is gebore om skeppers, verkenners, leiers en denkers te wees, en om die lewens van ander aan te raak. Ons is gebore om iemand te wees, om ons merk te maak en om die wêreld te verander. Ons is gebore om ‘n suksesvolle lewe te lei, om die beperkings wat deur ander op ons geplaas is, te oortref, en om ‘n gees van uitnemendheid te hê. Ons is gebore om buitengewoon te wees, om by ons omstandighede te kan uitstyg, eerder as om daardeur gedefinieer te word. Jou lewe is veronderstel om waagmoedig en uitstaande te wees.

Save this product for later
Share by: