Ons kan dit nie ontken nie: Mense verskil. Elkeen dink anders, doen anders en het ’n heel ander siening oor pret, stres, besluitneming of hoe om dinge gedoen te kry.
Stel jou voor hoeveel meer suksesvol en gelukkig ons sou wees as ons maar net die insig gehad het om onsself en ander te verstaan!
LYNETTE BEER gee jou die padkaart om jou persoonlike en professionele drome te bewaarheid. Jy sal vier kleure en persoonlikheidstipes ontdek wat jou sal help om in alle areas van jou lewe uit te styg ... van jou verhoudings tot jou loopbaan en finansies.
Seeds of Inspiration (Pty) Ltd t/a Lynette Beer | Registration Nr: 2011/134865/07
Po Box 41921, Moreleta Ridge, Pretoria, South Africa, 0044
Copyright © 2023 Digital Zoo Website Design Company - All Rights Reserved
Domain Registration
|
Email Address
|
Website Design
|
Graphic Design
|
Social Media Management
|
Search Engine Optimization
|
Online Marketing
|
Web App Developer