SHOP

0

Is jy jou eie struikelblok? Podcast

MP3JES01
R100.00
In stock
1
Product Details

Struikelblokke kan jou groei en geestelike vooruitgang belemmer. Die sorge van hierdie wêreld en die bedrieglike krag van rykdom kan groei verhinder. Diep gewortelde gewoontes of swakhede kan vooruitgang keer. Om jou lewe te verander moet jy daardie struikelblokke in die oë kyk en doelbewus daarmee afreken. Jy moet anders begin dink oor die lewe. As jy jou lewe wil verander, het dit tyd geword om jou gedagtes te begin uitdaag.

Save this product for later
Share by: