SHOP

0

Die vensters tot jou persoonlikheid PDF

SKU DVTPPDF
R90.00
In stock
1
Product Details

Ons as mense verskil in soveel maniere van mekaar. Ons verskil in liggaamsvorm, voorkeure, afkeure en ook in ons gedrag. Het jy al agtergekom hoe sommige mense oor enigiets met enigiemand kan gesels - behalwe oor dit wat werklik van belang is? Of hoe ander weer reguit en eerlik is, en byna aggressief voorkom? Ander sal soos ou Genis die heeldag bedroefd lyk, asof die gewig van die wêreld op hul skouers rus, en ander doen weer alles in hul vermoë om konflik te vermy of uit te stel tot op die nippertjie. Die verskille in gedrag word toegeskryf aan elke persoon se unieke temperament. Jou temperament beïnvloed jou eet, slaap, stap, studeer, bestuur, praat en selfs jou inkopie-gewoontes. Hierdie boekie is ‘n kort, samevattende weergawe van die boek Watter Kleur is jou Persoonlikheid? Dis ‘n moet in jou arsenaal as jy die meeste uit die lewe wil hê.

Save this product for later
Share by: