SHOP

0

Die pad na emosionele herstel

BCBBB004
R220.00
In stock
1
Product Details

Die pad na emotionele herstel. Daar is so baie mense wat vasgevang is in emosionele pyn. Iewers langs die pad het hul seergekry, en dit het hul kruppel na binne gelaat. Van buite lyk hulle normaal, doen en werk hulle voort soos elke ander mens, maar hulle binnekante is stukkend. Emosioneel is hulle op die afdraande pad wat kan lei tot onder andere woedeuitbarstings, angsaanvalle, spanningshoofpyne, verslawings en swak selfbeelde. Met hierdie boek wil ek jou weer hoop gee. ‘n Hand na jou uitreik in elke hoofstuk en wil ek vir jou sê, jy kan weer emosioneel gesond word. Jy kan weer gelukkig wees. En jy kan en jy gaan jouself en die wêreld weer in die oë kyk.


Save this product for later
Share by: