SHOP

0

Die pad na emosionele herstel E - Boek

DPNEHPDF
R108.00
In stock
1
Product Details

Is jy een van die hartgewondes? Sukkel jy soms om in die spieël te kyk want jy haat jouself? Gryp jy na kos, drank of pynpille in ’n poging om die ewige gat in jou hart te vul? Dalk is almal om jou bang vir jou, want een skewe woord en jy ontplof? Almal dink jy is sterk en hard, maar jy weet hoe stukkend jy binne is ... Jy ken die kwaad binne jou, maar ook die vrees. Die skuldgevoelens wat aan jou knaag. Die moedeloosheid. Die negatiewe gedagtes wat jou bloots ry in die nag as jy moet slaap. Die lewenslesse in DIE PAD NA EMOSIONELE HERSTEL sal jou weer hoop gee.

Save this product for later
Share by: