SHOP

0

Die Kleure en Tale van die Liefde

00006896
R230.00
In stock
1
Product Details

Liefde is die heel belangrikste, maar ook die mees verwarrendste woord in enige taal. Oor liefde is daar al duisende boeke, liedjies en flieks geskryf, in ‘n poging om hierdie geheimsinnige emosie te ontrafel. Een van die mens se mees basiese behoefte is die begeerte om lief te hê, intiem te wees en deur ‘n ander liefgehê te word. Die huwelik is juis ontwerp om in hierdie behoefte van intimiteit en liefde te voorsien. Vir liefde sal ons berge versit en ongekende swaarkry verduur. Sonder liefde word berge onoorkombaar, oseane onbereikbaar, woestyne ondraaglik en swaarkry ons benarde toestand in die lewe.

Save this product for later
Share by: