SHOP

0

Bybel Karakters en Hul Temperamente Podcast

MP3BK01
R70.00
In stock
1
Product Details

Wanneer jy die verskillende temperamente ken en weet hoe elkeen funksioneer, sal die verhale wat in die Woord opgeteken is ook vir jou meer sin maak. Die Skrif wys vir ons hoe God mense met verskillende persoonlikhede gebruik het vir sy werk op aarde. Hierdie verhale is nie verniet ogeteken nie, maar sodat ons daaruit kan leer.

Save this product for later
Share by: