They didn’t know we were seeds

They didn't know we were seeds

There is an old Mexican proverb: “They thought they buried us; they didn’t know we were seeds.” The meaning of this age-old saying is obvious – when you are covered in dirt, see how you can grow out of it.

Integrity – Be Yourself

Integrity Be Yourself

The word integrity has its roots in the Latin word integer, which means whole, uncorrupted, in its original perfect condition. In the old Oxford dictionary, the definition of integrity reads: The condition of having no part or element wanting; an unbroken or uncorrupted state.

Make a warm impression

Make a warm impression

It is an early cool morning in central Johannesburg. Picture the fancy foyer meeting place of mostly strangers, arriving for a day conference. They are dressed up in corporate apparel, checked in, labelled and issued with the umpteenth name tag and branded folder clutched under arm. The non-smokers pivot to the drinks table for coffee, tea, water or juice.

Don’t set unrealistic goals

Don’t set unrealistic goals

This is dynamic motivational speaker Simon Sinek’s advice. Yes, yes, he agrees, this is not conventional guidance and would most probably lead to disappointment – but at least it is better than aiming too low.

Stel jou grenslyne op

Stel jou grenslyne op

My vlug vanaf Oliver Tambo na George lughawe is met 3 ure vertraag. Tyd is kosbaar en ek wil die meeste daarvan maak. Ek kan blog. Waaroor sal ek blog?

Basta met Nuwejaarsvoornemens! Stel doelwitte op!

Basta met Nuwejaarsvoornemens! Stel doelwitte op!

Ons is in die laaste pylvak van 2019. Die Nuwejaar wag vir ons sodra ons al die groot eet en kuier van Kersfees agter die blad het. Ek hoor hoe baie mense praat van hul Nuwejaarsvoornemens. Ek weet nie of dit so ‘n goeie ding is nie. Klink vir my altyd asof almal verwag dat op 1 Januarie al hul slegte gewoontes, verslawings, probleme en buie sommer vanself gaan verdwyn en dan gaan hulle oorgnag maerder, fikser, flukser en gesonder wees.

Hoe om Desember stres te hanteer

Hoe om Desember stres te hanteer

Wie stres nou in Desember? Dis vakansietyd! Kersfees. Familietyd. Kuiertyd. Elke advertensie vertel ons dan “it’s the most wonderful time of the year”.

Die temperamente met vakansie!

Die temperamente met vakansie!

Desember is vakansietyd vir baie mense. Lekker tye, maar soms is dit juis in die vakansietyd wat gesinslede erger as gewoonlik begin kopstamp. Hoekom? Die verskillende temperamente benader en hou vakansie op totaal en al verskillende maniere.

Die Seisoen van krismis tot Kersfees…

Die Seisoen van krismis tot Kersfees...

Die een dag was daar nog niks en toe skielik is dit weer oral. Kersmusiek in die winkels. Kersbome blink getooi in die winkelvensters. Elke tweede advertensie op die radio en TV belowe jou die beste winskopies vir die Seisoen. Is mos nou se dae polities korrek om van Die Seisoen te praat en ek wil nogals met die sentrums en groot maatskappye se bemarkingsmense saamstem, dis Die Seisoen.