Sale!

Kersfees Boek Pakket

Beleef die transformasie van jou lewe met hierdie vier uitstaande selfhelpboeke wat jou toerus met  lewensveranderende insigte

Original price was: R850.00.Current price is: R480.00. (excl.VAT)

Beleef die transformasie van jou lewe met hierdie vier uitstaande selfhelpboeke wat jou toerus met lewensveranderende insigte:

1. Vashou en Loslaat
’n Pittige reisgids vir jou daaglikse pad – sielskos om jou elkedagse druk te help bestuur.

2. Die Pad na Emosionele Herstel
Hierdie gids bied praktiese stappe om genesing te vind, jou emosies te verstaan en weer vrede in jou lewe te ervaar.

3. Die Vensters tot jou Persoonlikheid
Wie is jy regtig? Hoekom doen jy die dinge wat jy doen? Vind die antwoorde en verander jou lewe! Jy sal jou innerlike krag ontdek en jouself oortref.

4. Die Kleure en Tale van die Liefde
Ontdek hoe om liefde beter te gee en te ontvang deur jou eie en ander se liefdestaal te verstaan.

Moenie hierdie geleentheid misloop nie – spaar groot en beleef blywende verandering en gesonde verhoudinge.