Hakskoene met hoop: Die verskil wat volkleurvroue maak (Podgooi)

R260.87 (excl.VAT)

Hakskoene met hoop: Die verskil wat volkleurvroue maak

Alle gelowiges – nie net vroue nie – word opgeroep om verskil te maak. In Vrouemaand fokus Lynette in haar geselsie met jou, op praktiese maniere hoe elke temperament waarlik hulle lig kan laat skyn.

Onthou, jy los ’n voetspoor in die lewe en jy moet oplet na watse spreekwoordelike skoene jy dra soos wat jy jou pad loop. Voor jou het ’n hele paar vroue hier in Suid-Afrika diep spore nagelaat en Lynette vertel jou hiervan om jou te inspireer.

Sy verduidelik wat dit beteken om hier as gelowige in die 21ste eeu sout vir die aarde te wees. Sy verduidelik ook hoe die impak wat vroue maak, verskillend is vir elkeen van die vier temperamente.

You May Also Like

Products not found.