Vriende laat die aarde draai

In Engels sê mense “money makes the world go round”, maar ek dink dis ons vriende wat dit doen. As ek so terugkyk op my lewe, was dit die mense waarmee ek vriendskapskonneksies het wat my lewenswa meer as een keer deur ’n oorvol drif help sleep het. Ek dank die Here vir my vriende […]

My BFF is … myself!

All good relationships begin with a healthy relationship with yourself. This is true for friendships too. One can only know what respect, loyalty, acceptance, care, validation and all the other factors that constitute a friendship are, when you practice them in your relationship with yourself.

’n Driedubbele koord word nie maklik gebreek nie

’n YouTube short flits oor my skerm en vang my oog en my oor. Dis ’n mediese dokter wat vertel hoe sy opgemerk het dat baie van haar pasiënte deur hulle troeteldiere letterlik aan die lewe gehou word.

Are You Brave Enough to End a Friendship?

With so many influencers, bloggers and authors (me too) talking, writing and posting about the value of friendship, I fear that some of us might be holding on to unhealthy connections. Perhaps we put so much value on having relationships that they devalue into “situationships”.

Dankbaarheid is die sleutel tot ‘n gelukkige lewe

‘n Terugblik op April 2025 – Hoe goed gaan dit met jou? Hoe geseënd was jou Paastyd? Is jy, soos ek, opgewonde om in die komende weke spesiaal op die Heilige Gees in jou lewe te fokus? Gaan jy die koue trotseer en Pinkstergeleenthede bywoon?

’n Dankbare hart … hou ’n joernaal by!

Ek kan sommer hoor hoe rol mense se oë as ek al weer oor dankbaarheidsjoernale preek. Kners asseblief op jou tande en leer by my hoe onmisbaar hierdie praktyk in jou lewe is.

Ons as gelowiges moet mos oor die goedheid en die grootsheid van ons Here getuig. Dis deel van ons nalatenskap dat ons kinders en kleinkinders die stories oor die genade en die uitkoms wat ons telkemale ontvang het, sal ken.

The medicinal and psychological benefits of being thankful

The people of the Old Testament knew the secret of health and happiness: “Give thanks to the Lord, for he is good; his love endures forever” (Psalm 107:1). And so did the Christians in the New Testament: “Give thanks in all circumstances; for this is God’s will for you in Christ Jesus” (1 Thessalonians 5:18).

Hoekom is dankbaarheid so deksels moeilik?

’n Geesvervulde mens is ’n dankbare mens en dis ’n refrein wat in die Nuwe Testament herhaal word: Mense wat in Jesus glo is in alle omstandighede dankbaar. Trouens, dis nie net ’n beskrywing nie, dis ’n opdrag.

A grateful mind is a great mind

Have you ever heard or considered what the biggest argument against an attitude of gratitude is? Odd question, I know, but there really are people who believe being thankful should not be promoted.