A story about new chapters, chance and change

A story about new chapters, chance and change Once upon a time (in the early 2000s), in another country that was once called Yugoslavia, there was a young student. She had just started her first job as librarian in a village library at the top of dark and filthy stairs, with no bathroom or running […]

Not everyone has a spring in their step during Spring

Not everyone has a spring in their step during Spring Over the decades that I have been on platforms, pulpits and stages, it has become one of my trademarks to do a small jump. I literally jump for joy, in my high heels, and quite elegantly and graciously, if I do say so myself. People […]

Die laaste seisoen wat vir elkeen van ons aanbreek

Die laaste seisoen wat vir elkeen van ons aanbreek Hoe voel jy oor die dood? Hoe voel jy as jy die woord lees in hierdie eerste sin van my? Wil jy dalk sommer ophou lees? Wonder jy miskien hoekom is hierdie blog so morbied? Of is jy dalk ’n bietjie nuuskierig of selfs lus om […]

Hoe om te weet ’n nuwe seisoen is op pad

Hoe om te weet ’n nuwe seisoen is op pad “Somer is net ’n gerug uit die noorde, hier by ons is dit winter tot diep in November.” So sê een van my Kaapse vriende toe ek op ’n heerlike Oktoberdag vra of dit by hulle ook so lekker warm is. Omdat ek Geel is, […]

Trugblik op Oktober

Hallo Kyk asseblief gou om jou heen … Wat kan jy sien wat mooi is? Wat kan jy dalk hoor wat mooi is? Of ruik jy dalk iets wat mooi of lekker is? Die estetiese is vir my belangrik omdat dit my help om te onthou hoe mooi die lewe wat God vir my gegee […]

Volkleur tradisies vir veerkragtigheid tydens verandering

Volkleur tradisies vir veerkragtigheid tydens verandering Waaraan dink jy as jy die woord “tradisie” hoor of lees? Dalk aan volkspele, omies met konsertinas en tannies wat roep “balke toe”? Of dink jy aan ’n hoed vir kerk en handskoene wat dieselfde kleur as jou hoëhakskoene is? Jy gee jou ouderdom dan beslis weg! Maar al […]

Comfort or constraint … Think about the “why” of traditions

In 1938, W. Somerset Maugham, an English physician and writer, known for his plays, novels and short stories wrote: “Tradition is a guide and not a jailer.” In 1984, Jaroslav Pelikan, an American scholar of the history of Christianity, theology, and medieval intellectual history at Yale University wrote: “Tradition is the living faith of the […]

Dig up the past and build for the future

Sometimes, you have to go back to go forward. It sounds counterintuitive, I know. So let’s go to the Bible and see how Isaac’s story illustrates this. Why did Isaac bother with old wells? Isaac inherited his wealth from his father, Abraham. He did, however, expand this wealth in his own right. The Philistines, in […]

Om van krag tot krag te gaan

Lessons in leadership from the animal kingdom’s matriarchs the lioness

Hallo beste Dit was nou ’n heerlike maand propvol vroue en vierings oor die verskil wat vroue maak! Maar kan ek eers iets vir jou vra? Pla dit jou dalk ’n bietjie, dié klem wat in Augustusmaand op die vroulike geslag geplaas word? Of hou jy dalk baie daarvan? Dis ’n tema wat my kop […]

Menslief, ek hou van jou, maar nie van al jou gewoontes nie

In Suid-Afrika mag iemand se nooi dalk in ’n nartjie wees en sy ouma in kaneel, maar in Denemarke beslis nie! Daar is dit die ongetroudes wat met kaneel bestrooi word en ja, dit gebeur letterlik. As jy op jou 25ste verjaarsdag nog nie getroud is nie, bind jou vriende en familie jou aan ’n […]