Selfvertroue in Volkleur

Leer hoe jou unieke temperament ‘n sleutelrol speel in jou verhoudings en jou selfvertroue.

R500.00 (excl.VAT)

In Selfvertroue in Volkleur gaan jy leer hoe jou unieke temperament ‘n sleutelrol speel in jou verhoudings en jou selfvertroue. Deur die stories van koningin Bilqis en Makeda, en insigte oor die temperamenttipe van ’n “Geel, Rooi, Groen en Blou koningin van Skeba,” sal jy ontdek hoe jou eie karaktertrekke jou verhoudings beïnvloed en hoe jy met moed en waardigheid kan optree. Hierdie kursus leer jou om jou hart koninklik te hou, om dapper te wees in die 21ste eeu, en om altyd bereid te wees om by ander te leer.

You May Also Like