A story about new chapters, chance and change

A story about new chapters, chance and change Once upon a time (in the early 2000s), in another country that was once called Yugoslavia, there was a young student. She had just started her first job as librarian in a village library at the top of dark and filthy stairs, with no bathroom or running […]

Not everyone has a spring in their step during Spring

Not everyone has a spring in their step during Spring Over the decades that I have been on platforms, pulpits and stages, it has become one of my trademarks to do a small jump. I literally jump for joy, in my high heels, and quite elegantly and graciously, if I do say so myself. People […]

Die laaste seisoen wat vir elkeen van ons aanbreek

Die laaste seisoen wat vir elkeen van ons aanbreek Hoe voel jy oor die dood? Hoe voel jy as jy die woord lees in hierdie eerste sin van my? Wil jy dalk sommer ophou lees? Wonder jy miskien hoekom is hierdie blog so morbied? Of is jy dalk ’n bietjie nuuskierig of selfs lus om […]

Hoe om te weet ’n nuwe seisoen is op pad

Hoe om te weet ’n nuwe seisoen is op pad “Somer is net ’n gerug uit die noorde, hier by ons is dit winter tot diep in November.” So sê een van my Kaapse vriende toe ek op ’n heerlike Oktoberdag vra of dit by hulle ook so lekker warm is. Omdat ek Geel is, […]

Trugblik op Oktober

Hallo Kyk asseblief gou om jou heen … Wat kan jy sien wat mooi is? Wat kan jy dalk hoor wat mooi is? Of ruik jy dalk iets wat mooi of lekker is? Die estetiese is vir my belangrik omdat dit my help om te onthou hoe mooi die lewe wat God vir my gegee […]