God has a dream for you, but YOU have to fulfil it

Every person comes into this world for a reason. Before you were born God had already planned for you to be here. He dreamed of who you would be and what your purpose in His creation would be. Few things in life are as sad and tragic as a person who chooses to turn God’s […]
Die mite van die onsigbare vrou

Min dinge in die lewe is so lekker as om ouer te word! Ja, ja, daar is brille en pille, maar soveel minder grille. Hiermee bedoel ek dat daar gesondheidsuitdagings is soos wat die lyf verouder, maar ’n mens word wyser en meer ervare in die kuns van lewe. En jy kan terugkyk op ’n […]
Die kabaal en kohesie van katlagters

“Wat gaan tog nou vandag weer met die katlagters aan? Vir wat raas hulle so? ’n Mens kan jouself nie hoor dink nie. Moet hulle so luidrugtig wees?” So kla iemand terwyl ons onder ’n koelteboom kuier en die gevleuelde bure luidkeels hulle teenwoordigheid aankondig. Agterná, toe ek terugdink aan die mooi dag, het ek […]
Terugblik op Julie 2025

Tyd staan mos nooit stil nie en hierdie jaar is ek my besonder hiervan bewus. Weet jy hoekom? Omdat ek maandeliks terugkyk en gedagtes oor wat ek gedoen en beleef het met jou deel. Dit laat my meer bewus leef en bring ’n stukkie perspektief op hoe ek my tyd bestee.