Soms is kennis nie mag nie

Daar is ’n mooi Engelse aanhaling oor leer en opleiding wat aan John Dewey toegeskryf word: “Education is not preparation for life; education is life itself.” Hierdie woorde het my herinner aan ’n storie wat ek gehoor het van ’n vrou wat in ’n hospies as ’n berader gewerk het. Sy was ’n opgeleide sterwensbegeleier […]