Gebruik jy jou prutpot?

Een van die handigste geskenke wat ek vroeg in my lewe gekry het, is ‘n prutpot. Ai man, daar is darem niks lekkerder as om saans moegerig by die huis te kom en met die intrapslag met die heerlike bredie-geur verwelkom te word nie! Dis nou te sê as ek die slag onthou het om vroegoggend al die bestanddele in die pot te kry…
Fighting could be a habit

I often wonder why, in some families, arguing, quibbling, or fighting is the norm – while in others, a peaceful and happy conversation is what you encounter on most days.
Leef jy op die naald se punt?

My vriendin Martie wat in die dubbelverdieping gebly het, het kleintyd ‘n juweleboksie gehad wat haar pa vir haar van oorsee af gebring het.
Seek to understand

Stephen Covey’s classical bestseller, “Seven Habits of Highly Effective People,” contains a wealth of insights and tips that would improve any reader’s life.