Skryf ‘n dankiebrief

Skryf 'n dankiebrief

Onthou jy nog die dae toe ons leer briewe skryf het? Dit was deel van die skoolsillabus. Ek onthou nog die aanhef: Beste So-en-so… En dan het ons ewe formeel geëindig met Die uwe,…

Compassion fatigue

Compassion fatigue

Strange times bring with them new challenges and a new vocabulary. Years ago we were exposed to phrases like grassroots level and transformation and we soon incorporated these words into our private dictionaries.

Wat wil jy nalaat?

Wat wil jy nalaat?

Ek was in die laaste tyd betrokke by ‘n paar begrafnisse. Dis nooit lekker nie. Maar dis een van die feite van die lewe waarmee ons moet saamleef. Wat goed is daarvan, is dat dit ‘n mens tot stilstand ruk en jou net weer herinner aan die kosbaarheid van die lewe. En jou laat onthou dat jy moet dankbaar wees vir elke oomblik van die dag.

Lower your tolerance

Lower your tolerance

“I can handle stress. To tell you the truth, I thrive on stress and deadlines. They give me the kickstart I need to perform.”