Are you in a healing state?

Our bodies have an amazing natural ability to heal. We have all, at various stages since childhood, cut or hurt our physical bodies – and got over it. As long as a wound is kept clean, it will heal, even without our intervention. This miracle we mostly take for granted.
Are you a frog in hot or cold water?

Stress is not always bad. Sometimes we need to be challenged to grow or to take a leap out of our comfort zones. Acute stress or challenging situations forces us to reinvent ourselves or to figure out how to deal with a problem.
Waarop fokus jy?

‘n Renjaer het op ‘n keer vertel hoe hy geleer het om teen ‘n geweldige hoë spoed om die draaie te ry, ook dié draaie waar daar gevaarlike hoë mure was.
“Dit het alles te make met fokus,” het hy verduidelik.
Maak brandhout bymekaar

My oupa het altyd geglo dat ʼn mens herinneringe moet bymekaar maak want dis jou brandhout vir jou oudag, het hy gesê. As klein dogtertjie het ek altyd gewonder of hy dalk die ou familie-albums in die kaggel sou verbrand wanneer hy oud genoeg was. Maar later het ek verstaan wat hy bedoel het.
Sing jou liedjie

Ek sit een laatmiddag rustig in my agtertuin en wag vir die skemer en die son om te sak. Uit die bloute kom sit ʼn kuifkophoutkapper op die telefoondraad bokant my.