Hou die gif buite

Hou die gif buite

Het jy al ooit iets galbitters geproe? Miskien was jou ma een van die Lennon-dissipels wat Lewensessens aangehou het en jou daarmee gedokter het as jy te

ryk of te veel geëet het. Dis so bitter dat jy ril vir ‘n uur agterna. Of miskien assosieer jy ‘n bitter smaak met medisyne toe jy klein was, of ‘n pomelo wat nog nie lekker ryp is nie.