Is jy ‘n Meer-Meester?

Is jy ‘n Meer-Meester?

Multi-tasking is een van daai begrippe wat nie lekker in Afrikaans vertaal kan word nie. Dubbeldoener, Ratse Raakvatter, Meermeester – dis wat vir my nou boontoe kom.