Sjokoladebruintjies

Sjokoladebruintjies

Ek het so pas my sewende versoek gekry om ‘n resep te deel. Dis deel van #Kwarantynkosmaak en ek is ‘n spesiaal-genooide wat mag deel in die avontuur. Die opdrag is om vir die persoon in #1 ‘n vinnige, maklike resep aan te stuur. Stap 2 is om die naam in #2 dan bo-aan te sit, jou eie naam in #2 in te skryf en die meegaande vriendelike speletjie te stuur na 20 van jou vriende.

Stress Handling Tips 2

Stress Handling Tips 2

We cannot avoid stress – we can only manage it. It has become part of our daily existence. In our previous blog, we had a closer look at Exercise as a first go-to stress management tool. We now look at a few other stress relief mechanisms we could practise.