Die snoeiskêr

Die snoeiskêr

As jy swaarkry kies, is daar fout met jou. Dis iets wat masochiste doen. Maar as jy ‘n berg wil klim, weet jy dat jy net met ‘n opdraende die bopunt van die berg kan bereik.

Own your mind

Own your mind

It makes human sense that our experiences shape our lives and our thoughts. We have ups and we have downs, good days and bad days. Sometimes we feel that life isn’t fair and that we were dealt a bad hand of cards.

Gaan jy groei of oorleef?

Gaan jy groei of oorleef?

Die probleem met ou waarhede of gesegdes is dat ons ons nie aan hulle steur nie. Want ons ken hulle te goed en ons dink nooit daaraan om dit op onsself toe te pas nie.