As ander se opinie jou drome wil kortwiek

As ander se opinie jou drome wil kortwiek

Verlede jaar het my sosiale media span die volgende aanhaling van my op een van my Facebookblaaie geplaas… “ My passie is groter as ander se opinie. ” Dit blyk ‘n gewilde aanhaling te wees want binne ‘n paar uur het ‘n paar duisend mense dit gesien, is dit ‘n klompie kere “gelike” en nogal baie gedeel.

Millennial stress

Millennial stress

There are more songs shaming Millennials than any other generational group. Hilarious songs, composed by? Millennials, of course.