Voeg net bietjie vars perspektief by…

Voeg net bietjie vars perspektief by...

Jare terug het die mense altyd gesê: “daar is my storie, daar is jou storie, en dan is daar die waarheid.” Nou se dae moet mens natuurlik byvoeg, “en dan is daar die media se hoek op die storie en die sosiale media kant daarvan.”