Jou geluk is jou verantwoordelikheid

Hoor ek hoe iemand sê, “ai het jy gesien hoe gelukkig lyk hy? So anders as toe hy agter sy ma se kis aangeloop het. Sy maak hom regtig gelukkig.” Vat my toe ‘n oomblik om agter te kom die vrou praat oor Prins Harry wat met sy mooie Meghan getroud is.