Kennis is mag, maar waar kry jy jou inligting?

Wie onthou nog die dae wat jy ‘n hele stel ensiklopidieë gehad het om jou skooltake te doen? As jy kennis wou inwin moes jy die dik boeke raadpleeg of biblioteek toe gaan. Vandag is dit soveel makliker, ons het die wêreld se kennis aan ons vingerpunte.