Ken jy die blame game?

Ken jy die blame game?

Dis so oud soos die berge. Om die waarheid te sê, Adam en Eva het daarmee begin. Onthou julle nog in Genesis? Toe hulle in die moeilikheid beland, blameer Adam dadelik vir Eva en Eva blameer die slang. En so duur dit steeds voort. Mense is bang om verantwoordelikheid te vat vir hul dade.