Is dit nie?

Ek het geleer dat daar in my, soos in alle ander mense, ‘n moordenaar sowel as ‘n heilige woon; ‘n liewe kind sowel as ‘n gulsige grootmens. Daarom is ek in geen opsig iemand ander se meerdere nie; ek en ons almal is gelyk, net mense.