Die lewe is ‘n spansport

Die lewe is ‘n spansport

Wat het gelukkige, suksesvolle mense in gemeen? Wel, dis nou behalwe dat hul doelwit georiënteerd is en weet hoe om geleenthede te benut. Hulle het almal ‘n goeie ondersteuningstelsel.Om jou drome werklikheid te maak en om jou volle potensiaal te bereik het jy ander mense nodig. Die mense met wie jy jou elke dag omring […]