Foute en mislukkings op die pad na sukses

Foute en mislukkings is mos nou nie iets waaroor ons graag praat nie, tog is dit ook nie iets wat jy kan ontduik nie. Almal maak foute. Om die waarheid te sê, mislukking en sukses is twee kante van dieselfde muntstuk. Geen mens kan sonder mislukkings sukses behaal nie.