Die geveg tussen my hart en my kop

Die dag toe ek my voltydse beroep in die korporatiewe wêreld vaarwel geroep het, was dit nogal ‘n groot skok op my sisteem. Ek het ‘n goeie salaris verdien en was goed in wat ek gedoen het.