Sê my, wat is die prys hiervan?

Sê my, wat is die prys hiervan?

Na afloop van een van my seminare nader ‘n man my wat navraag doen oor die prys van my optredes. Terwyl hy wegstap besef ek weer eens dat mense waarde soek vir hulle geld. Die prys maak nie eintlik saak solank dit waarde vir geld is nie.