Toe beland ek langs ‘n klakous

Dit is Vrydagaand 17:45, my laaste vlug vir 2016 vanaf King Shaka na Oliver Tambo. Ek sit in ry 7C langs ‘n man in sy middel veertigs. Sy hele gesig sê, praat met my en ek sê vir myself: “Nee hier moet jy dadelik jou oë toemaak, anders gaan dit ‘n veeleisende vlug wees.”