Pyn… soos ‘n skag wat val?

Huil is die taal wat jou liggaam praat wanneerdaar nie woorde is om die pyn wat jy ervaar te beskryf nie. Ek kuier die ander dag met ‘n vriendin wat vir my vra of my hart al so gepyn het dat dit letterlik voel soos ‘n skag wat vry val in jou binneste? “Goeiste, nee!” […]