Pappa en Mamma Vrees en hul gebroedsels

Daar is geen manier dat ons ‘n lewe van vrees kan ontsnap nie. Dit is wel moontlik om te leef te midde van vrees. Selfs diegene wat onwrikbaar in God en Sy beloftes glo, word met vrees gekonfronteer.